DUSTRIDERS said:Elke koue start?Gerrard said:DUSTRIDERS said:Hoop die pyne is by die ruiter en nie die bike?!!Gerrard said:XRRX said:Dis nou FARKEN mooi!!!
Baie geluk Gerrard!!!
:thumleft: :drif: :drif:
Dankie. Nog besig om deur die bike se groei pyne te werk, maar geniet hom baie.
Soos enige bike is daar maar nukke. Ek en die ouens op advrider is besig om deur dit te werk. Bv, die bike is ge-map vir ordentlike hoë oktaan petrol (probleem wat ons destyds met die 1200's ook gehad het.)
Nou ggoi mens ons lae oktaan gemors in. Dit maak die EFI deurmekaar. Wanneer jy koud start idle hy ongelyk. So lekker v8 grommel. Laat idle hom so bietjie, die EFI doen sy progammering and hy raak smooth.
Met elke start. Moet eers bietjie idle om wakker te word. Daars 'n klompie lesings wat hy neem om die fuel mix reg te kry.