Me and the Guzzi

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Life is... just looking at your bike
 
Attachments

  • A5FFF77B-CFF4-45B6-B646-E22481F0F7A2.jpeg
    A5FFF77B-CFF4-45B6-B646-E22481F0F7A2.jpeg
    100.1 KB
Was among the admirers at the ride gathering this morning  :drif: :drif:.

Pity you couldn't ride with us.  8)
 
jaybiker said:
Was among the admirers at the ride gathering this morning  :drif: :drif:.

Pity you couldn't ride with us.  8)

Next time. Was nice seeing you again Jim. Glad you still keeping good health.

Give me heads up on the Friday where you riding to
 
Took Wify for a ride yesterday. Bike handles a pillion very well. Don't notice the weight on the back. She liked it. Happy wife,...
 
Gerrard said:

Ai wat n man nie ook als moet deur maak om n vrou gelukkig te hou nie!!! ;) :thumleft: :lol8:
 
DUSTRIDERS said:

En dis 'n duur oefening  :lol8: Ek sien maar hoe kla die manne dat egskeidings hulle so baie geld kos. Probeer gelukkig getroud bly en sien wat kos dit jou  :imaposer:
 
Congrats with the Gootsie bud  :thumleft: Lovely Italian Stallion  O0
 
G hoe is die V85 se startup clatter? Stil of het hy maar timing chain geraas?
 
Ian in Great Brak River said:
Reading more and more reports of very positive pillion travel, no issues of underpowered or under sprung. Continues to impress me this bike does.

8)

Traction control is very noticeable and makes it lazy when you pull away, especially with pillion.
 
DUSTRIDERS said:
G hoe is die V85 se startup clatter? Stil of het hy maar timing chain geraas?

Push rods, nie timing chain nie, sover ek weet. Maar hy clatter met opstart.
 
Want dis lekker
 
Attachments

  • 3386A5FC-94B4-494B-BF84-29735AB8531B.jpeg
    3386A5FC-94B4-494B-BF84-29735AB8531B.jpeg
    108.5 KB
Gerrard said:
Want dis lekker

Sien nou eers, baie geluk Gerrard  :thumleft:

Dis n bitter mooi fiets, een van die mooistes en uniek soos jy se, pragtig!!
 
Dis nou FARKEN mooi!!!
Baie geluk Gerrard!!!
:thumleft: :drif: :drif:
 
XRRX said:
Dis nou FARKEN mooi!!!
Baie geluk Gerrard!!!
:thumleft: :drif: :drif:

Dankie. Nog besig om deur die bike se groei pyne te werk, maar geniet hom baie.
 
Hoop die pyne is by die ruiter en nie die bike?!! :eek:
 
Soos enige bike is daar maar nukke. Ek en die ouens op advrider is besig om deur dit te werk. Bv, die bike is ge-map vir ordentlike hoë oktaan petrol (probleem wat ons destyds met die 1200's ook gehad het.)

Nou ggoi mens ons lae oktaan gemors in. Dit maak die EFI deurmekaar. Wanneer jy koud start idle hy ongelyk. So lekker v8 grommel. Laat idle hom so bietjie, die EFI doen sy progammering and hy raak smooth.
 
Elke koue start? :(
 
Top