Yes Wild dogs,
Ek wou net hoor wat dink julle manne van my nuwe topbox.
Die budget was bietjie styf na sy service,toe wou ek nie nog R2000 uithaal vir die brackets en R1500 vir die topbox nie.
Toe kry ek die melk krat vir R20 en hy is rock steady en hy kan baie vat.
Ons ry Maandag Kaapstad toe,yeah!