Mighty Men Overberg - 15de to 17de Februarie 2013 - Tarentaalkraal - Greyton

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bliknêrs

Race Dog
Joined
Oct 7, 2008
Messages
4,142
Reaction score
1,306
Location
Swellendam
Bike
Honda XR650L
Ek weet daar is nog WD's wat gaan, wie is julle, wat beplan julle?
Gaan ons bietjie saam kuier?

Ek sien hulle laat nie vure toe nie, net gas.

Mighty Men Overberg - 15de to 17de Februarie 2013 - Tarentaalkraal - Greyton
https://www.mightymenoverberg.com/

Ek was by MM Karoo verlede jaar, as hierdie helfte so goed is, sal dit n belewenis wees.
As dit die ou is aan wie ek dink, Esrie Malan, hy is ook n biker en was redelik rof gewees, ek sien hy gaan praat.

Die ouens wat twyfel of nie seker is dit sal hulle scene wees nie, ek voel elke keer so want ek is ook n geesdriftige sondaar maar kom net en geniet jouself, daar sal iets vir jou wees.

Jammer as daar al so n fred is ek het gesoek (belowe).
 
Top