Mof se party and beyond.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ai lekker ou Chris  :thumleft:............... ek is bly jy het toe reg gekom met ou foto-emmer  :biggrin:

Ek wonder hoeveel van die mens-mense soos oom Willem Watermeyer daar nog oor is ................. sout van die aarde en altyd vriendelik vir n geselsie  ;)

Nou ja ............... nou wag ek maar vir die volgende episode van hierdie verhaal  ;)
 
Mooi so Chris , lekker RR as usual !  :thumleft:
 
Kom Chrisa warm so bietjie die dag op met nog foto's! :peepwall:
 
Moerse nice Chris.  :thumleft: Kannie wag vir die res nie.

Daai ou kêrel lyk so van al die BB. Jy moes maar vir hom 'n dop ook gekry het.  ;D
 
Joyride said:
Lekker ene Chris. Voel altyd of ek saam met jou gery het as ek so lees.

Net so!!  :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
Always nice to read. Does that Ouman have an address we can post him some BB :)
 
Lekker!  :ricky:

Daai 1100 se seat is seker moer hard, want daar word nooit op hom gesit nie!  :biggrin:
 
heti said:
Lekker!  :ricky:

Daai 1100 se seat is seker moer hard, want daar word nooit op hom gesit nie!  :biggrin:
Dolfie het twee maande terug n groot rugoperasie gehad en hy probeer maar die gestamp verminder op die rug.
 
Mooi foto's daar van al die blomme....en n' aangename RR  :thumleft:

Kom nou...gooi weer so biekie  :drif:
 
chrisL said:
heti said:
Lekker!  :ricky:

Daai 1100 se seat is seker moer hard, want daar word nooit op hom gesit nie!  :biggrin:
Dolfie het twee maande terug n groot rugoperasie gehad en hy probeer maar die gestamp verminder op die rug.

Watter tipe vriend is jy? dan moes jy eintlik jou bike met waterbed suspensie vir jou vriend geleen het. :peepwall:

;D ;D ;D
 
Im battling with Photobucket.
Cannot copy&paste :biggrin:

 
Top