Mof se party and beyond.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Brilliant RR, I thoroughly enjoyed it - after reading this I don't feel on par to post another RR. :mwink:
 
Baie baie nice! Hierdie maak dat ek more sountoe wil ry!!
 
This pic I zoomed in to the max with my "mikndruk" We did not ride it because one of our "roadwhisperers"
said it is a deadend and private road. I would like to go ride it sometime even if it's a deadend. (nuuskierig)!!
I want to see what's behind those mountains.

IMG_0360-1.jpg
 
Lekker lekker ...  :thumleft:

Ek hoop jy en die nuwe girl het nog baie sulke trips saam.

Nou moet ek nog net 'n sleeptou gaan koop ...  :biggrin:
 
Stofdonkie said:
Lekker lekker ...  :thumleft:

Ek hoop jy en die nuwe girl het nog baie sulke trips saam.

Nou moet ek nog net 'n sleeptou gaan koop ...  :biggrin:
Toema moenie worry nie ek het altyd een by my.
Het die gewoonte aangeleer na ek n rukkie n Landrover en toe later 5 Isuzus in n ry gehad het!! :biggrin:
 
Sjoe! Chris?
Nou net al klaar gelees. Pragtige (tog harde) wereld daai.
Baie dankie vir die goeie RR.
 
The inbound trip to the Bash was the only bit my juiced out camera could handle. It is a bit too long, I think, but I thought you might like the swimming. Thanks again Chris! ;D

https://youtu.be/Abqu5vHXoDw
 
Nice man Dolf!Hel ma daai Moordenaars karoo is baie natter as toe ek en Chris nou die dag daar deur was Merweville toe!Daai eerste stukkie musiek het my amper laat dink aan daai 70's blue movies (nie dat ek dit ooit gekyk het nie,net gehoor daarvan  O0 ),maar die 2 de deel was baie nice :thumleft:
 
Die vrou vra ook...... Waar kry jy daai musiek....

Vir interessantheid. Die stukkie musiek kom saam met win 7 en is die rede dat my video in Duitsland geban is... Kan jy dit glo.

Hulle het dan die blue movie daar gemaak... Blou skerm en al... Windows....
 
Hehe,ja wragtig.Ekt vergeet om gisteraand te sê,jy MAG maar daai bike van jou ry Dolf :thumleft:
 
Soos gewoonlik 'n lekker lees RR Chris. Gekluk met die nuwe fiets en lekker ry.
 
Baches said:
Soos gewoonlik 'n lekker lees RR Chris. Gekluk met die nuwe fiets en lekker ry.
Klink vir my jy hoor te veel Duits daar in Walvis :imaposer:
 
Top