Molweni, Dumelang, Sanibona, Good Day , Goeie Dag

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
J

Jimpel

Guest
Ek hou van Romantiese kerslig etes, lang ente stap op die strand, DIY werk by die huis en goeie geselskap.
Ek het baie liefde om te gee, en soek iemand om dit mee te deel.    ;D

Skuus verkeerde website.


Ek het onlang vir my n 1200GS aangeskaf, meestal nog teerpaaie gery en onlangs bietjie die "adventure"gedeelte van adventure biking begin beproef. Absoluut MAL oor my fiets en wanneer die wind in my ore fluit en die pad strek voor my uit, is ek op my gelukkigste!  :)

By hierdie groep aangesluit, vir advies, idees vir roetes en moontlike saamry geleenthede.
 
Top