Motorbike exhaust---Watter een?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Patrol

Race Dog
Joined
Nov 12, 2011
Messages
1,083
Reaction score
134
Location
Montana
Bike
BMW F800GS
Ek wil graag n ander pyp op my m/fiets sit wat dit beter werverrigting sal laat gee en nie net meer raas nie. Ek het die volgende
xorces gesien op die net maar het geen clue of dit gemaak is vir my m/fiets en hoe dit pas nie...

Akrapovic 2004-2012 Suzuki V-Strom DL650 Hexagonal Slip-On Exhaust
LeoVince 2004-2011 Suzuki DL650 Oval EVOII Aluminum Full Exhaust
Two Brothers 2004-2012 Suzuki DL650 V-Strom 3/4 Race Exhaust
Suzuki DL-650 V-Strom Holeshot Slip-on Conversion

Is daar enigiemand wat meer duidelikheid daaroor kan gee en dalk n aanbeveling of 2 kan maaak..... :thumleft:
 
Top