Daarem nie kaalvoet oor die Drakensberge nie. Deel 3

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dogless said:
Lekker gelees, baie dankie vir jou storie. Daar's niks so verslawend soos grondpad bike ry nie. Sielekos.

Self ry ek ook 'n 800 en 'n AirHawk kussing maak dinge baie gemakliker. My alie was af na 300km in die saal maar met die AirHawk kan ek elke dag lag lag 600km ry, as ek sou wou.

hehehehe,  Is dit nie dalk hoekom die 800GS manne altyd so meerkat nie,  dis dalk die saal wat hulle boude so verniel  :pot:
 
Top