Rooi Wolf
Pack Dog
Volgens ingeligte bronne is Murch Point die hoogste berg piek in die Noord Kaap, op 2 156m bo see vlak. Dit lê blykbaar iewers in Nieu-Bethesda se geweste, en is op privaat grond.
Was iemand op die forum al daar gewees, en kan julle dalk meer info gee oor ligging en toegang?
Was iemand op die forum al daar gewees, en kan julle dalk meer info gee oor ligging en toegang?