PHILIPKUHN
Race Dog
- Joined
- Nov 15, 2012
- Messages
- 1,297
- Reaction score
- 0
- Location
- KATHU NOORD KAAP
- Bike
- KTM 950 Adventure
Ek het a KB 200 in de Aar gekry, mens het altyd a bakkie nodig om STUFF rond te ry.
EK is met die 950 van Kathu na de Aar, a lekker gronpad trip, bakkie moes ons terug bring. (Dit het hy gedoen)
Bakkie het 3 verskinlende wiele op gehad, dit moes ek dadelik uitsort, gelukkig het ek mooi Isuzu mags in Kathu gekry.
Stickers en agterligte het die son al mooi by gekom, dit was a storie om daai 25jaar stickers af te kry, maar dit is gedoen.
Daar is nog groot planne vir die bakkie.
Eerste sal wees om die petrol verbruik the verbeter, hy gee niks meer as 4km/l, en dit is swaarder as my FJ.