My favourite bike pix

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
On a damn cold winters evening in the Karoo.

View attachment 914834
Ai Oompie 😋 jy moes nooit die ADV of daai lava orange 800GS verkoop het nie never mind die Tenere. :rolleyes: As 'n klip nie die kraperigheid beter maak nie moet mens mos maar altyd 'n ander fietsie koop. Het ook nog my orange/geel tentjie soos joune. Ek verlang daai eerste 800 van my.
 

Attachments

  • IMG_20140215_150509.jpg
    IMG_20140215_150509.jpg
    1.2 MB
  • IMG_20140221_172800.jpg
    IMG_20140221_172800.jpg
    1.7 MB
Last edited:
Personally, this is what riding is all about. Out on a long dirt road tussen êrens en nêrens, stop, take a few pix, enjoy the scenery, the quiet, the nothing. Snack on some droë wors. Ponder what's over the furthest horizon.

Under a tree on my way to Victoria West.

View attachment 914820
The Tenere 660 is one of those bikes that on paper it makes little sense. Heavy, so so suspension, not very fast or comfortable on open roads and it vibrates slightly but it is one of the toughest Adv bikes ever made and it WILL get you anywhere and back without issues. Also looks really good.
 
Ai Oompie 😋 jy moes nooit die ADV of daai lava orange 800GS verkoop het nie never mind die Tenere. :rolleyes: As 'n klip nie die kraperigheid beter maak nie moet mens mos maar altyd 'n ander fietsie koop. Het ook nog my orange/geel tentjie soos joune. Ek verlang daai eerste 800 van my.
Ek het daai lava oranje 800 baie geniet. Van 'n XR na hom toe was soos van 'n Golf 1 na 'n Maserati gewees.
 
Mooi fotos Dorsland,maar ek wag nog vir daai spesiale een met n klein gensbokkie in die agtergrond!! 😜 💪
 
And there needs to always be time to stop and admire the scenery. The shade of a windpomp will do nicely thanks.

20200509_144615.jpeg
 
Duidelik het daai Tenere baie meer krag gehad as die 300 want hy kon aan die beweeg bly sonder om daai magdom chrome buckles af te haal!! 😜 💪

Dorsland 1.jpeg
 
Duidelik het daai Tenere baie meer krag gehad as die 300 want hy kon aan die beweeg bly sonder om daai magdom chrome buckles af te haal!! 😜 💪

View attachment 914884
Hulle het kort na daai trippie gewaai Chris. Kyk, ek dink GPS4Africa sal al op die effektebeurs genoteer gewees het as hulle die koste van all daai D ringetjies kon bespaar.
 
Die lekkerste wat ek nóg gekamp het. Hier in dié droë lopie vlak langs Verneukpan. My skoonma sal vir julle vertel ek het "kringe" getrek. :p:cool:

IMG_6537.jpeg


IMG_6530.jpeg
 
Ek en ou @JK oppad terug van Nieu-Bethesda. Ek wonder of hy nog hier op die forum is? Daai De Toren pas was die eerste slag wat ek hom gery het, nog grondpad gewees.


P5270057.jpeg
 

Latest posts

Top