My favourite bike pix

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Jammer ek het jou antwoord gemis @JK Mens kan eintlik nie glo hoe vinnig die jare verby gly nie nè :oops: Daai rit voel soos verlede jaar.
Hey geen probleem Johan. Ek dink dit is dan mos hoeka tyd vir n reunie. Ek gaat met daai Sandrot reel dan kom kuier ons vir jou :cool:
 
Last edited:
Dan wil ek net se vir ou Eisbein . . . We see u like silhouette photos . . . We like your silhouette photos more . . . (y)
 
Top