My gat jeuk, Travelers kom help krap.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Sharingroads

Race Dog
Joined
May 4, 2011
Messages
4,459
Reaction score
3
Location
Pretoria
Bike
DKW (all models)
My gat jeuk. En die vrou ook.

Die manne wat baie travel deur afrika - help met somme en advies.

Die rit - Pretoria, na die grens, deur Botswana, deur die sout woestyn in Botswana tot teen die ander grens, en weer terug.

Waar kan mens bikes huur (GS1200 en lowered GS650 of GS800) en wat sal so roete omtrent kos.
Rit gaan stadig moet wees - newbies of sand, en idealy sal 'n paar honne saam ry. Datum nie vas nie maar in 2012 (September - November)
 
Top