• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

My swak hart -Kawasaki KLR 650

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

slicknick

Race Dog
Joined
Jul 15, 2010
Messages
604
Reaction score
10
Location
Gauteng
Bike
KTM 1190 Adventure
Na n geruime twee stryd met me, myself and I, het ek tot die besluit gekom om my Mrs. Kaa El Er te smous

Sy is n 2010 lyfie met 74 000 km op. Gereeld gediens deur DocKLR en ook myself
Ek het haar n op 50 000 km n groter pakkie aangetrek (685cc Wossner kit gedoen deur DocKLR)
Die volgende makeup is aangewend soos modelle maar maak van tyd tot tyd

1. Eagle Mike spring tensioner (beter  bekend as die "Doo")
2. Progressive fork springs
3. Kayaba rear spring
4. Customized seat vir my kort gat (Dion Korki)
5. USA Heavy duty radiator
6. SW Motech crash bars
7. Big boy foot pegs
8. Steel bash plate
9. HID High beam
10. Zero gravity wind screen
11. Braided hoses front and back
12. Orange headlight cover
13. 16T front sprocket
14. Powder coated rims front and back 
15. Linex protective coating (Google dit, hierdie stuff is tough  :eek7:)
16. Bark Busters
17. Oxford heated grips
18. Pannier racks


Die volgende is die eerlikheids afdeling:
Die speedo drive gear het onlangs (1000km) terug gebreek. Pla my nie want ek ry met n gps en ek weet op 4500 RPM hardloop sy 120Km/h
Die regterkantse footpeg boute se skroefdraad het gestrip. (Maklik om te herstel - retap na M10 toe en sit groter en sterker boute in - Doen dan sommer die ander kant ook)
Die Oxford heated grips werk nie meet so lekker nie, seker n los konneksie binne iewers.
Aangesien die moeilike en stywe finansiele omstandighede, as ek los geldjies gehad het sou ek graag die volgende sou wou doen - Carburettor mooi diens, suspensie diens (net nuwe olie, seels is 100%), nuwe briek skywe posit

Sy het bewyse dat sy gebruik was vir die "intended purposes" waarvoor sy ontwerp was en ons was al saam deur Botswana, Mozambiek, Swaziland, Lesotho, Baviaans, Magoebas, en hele paar verlate plekke in SA. Tot nou toe was daar nog geen russie tussen ons 2 nie en sy gedra haar goed soos dit haar betaam

Nou wonder van julle oor die prys omdat dit nie bo-aan staan nie
Ek wil nie onregverdig wees nie, maar sal julle opinie in ag neem oor wat ek vir haar kan kry (sy gat kwaad wees :'()
Ek het gedink in die omgewing van 35K (ek sal n stel oxford soft luggage ingooi to "sweeten the deal"  :deal:

 

Attachments

  • IMG_3016.jpg
    IMG_3016.jpg
    113.9 KB · Views: 610
  • IMG_20160926_122255.jpg
    IMG_20160926_122255.jpg
    109.7 KB · Views: 577
  • IMG_3020.jpg
    IMG_3020.jpg
    115.1 KB · Views: 578
  • IMG_3022.jpg
    IMG_3022.jpg
    68.9 KB · Views: 578
  • IMG-20150925-WA0003.jpg
    IMG-20150925-WA0003.jpg
    56.4 KB · Views: 573
  • IMG-20150925-WA0002.jpg
    IMG-20150925-WA0002.jpg
    59.7 KB · Views: 572
  • IMG_3024.jpg
    IMG_3024.jpg
    87.8 KB · Views: 570
Top