missinglink
Race Dog
Het n kak dag gehad,been is seer,pens pla,ens,ens........... :dousing: 5 Uur kom en klim brom brom op bike........Skop hom en daar "skop" hy my terug.Praat in taale en skop uit befokgeit weer met n katasrofiese gevol(bloed en velle wat waai) Praat erger in taale. :deal:Ou kleurling stap verby,stop en vra..... "My laarnie,hedie scooter djou gabyt???" Moes net lag. Al die kak van die dag vergeet.Heelpad huistoe in my helmet ge smile. :ricky: