Ja.....ek het maar gesien die foon werk nie SO lekker op grondpaadjies nie Rob.
Moeilik om te sien ook, en eks bang die ding neuk van sy holder af op die XT.
Op die GS sit ek hom op in die tankbag se "map pocket" maar BAIE moeilik om te sien met die glare.
Paper Maps is fine, maar mens moet 'n BAIE detailed "area map" he, anders help hy ook maar nie rerig nie.
So....eks MOERSE anti gadgets op so bike trippie, maar mens hoef ook nou nie verniet te sukkel nie. En ek het al BAIE terug gedraai, verkeerde paadjie gevat.
Pel hier het vir my 'n ou Nuvi gegee, MET nuwe T4A gelaai......... sal die naweek bietjie kyk what's cooking.
Die ding sommer met duct tape vasdraai, as dit reen in my tank bag laat le. Gaan hom NET gebruik as ek nie seker is waar om af te draai nie, die res is mos maar maklik, jy ry net op die pad wat jy is.