- Joined
- Dec 10, 2007
- Messages
- 22,733
- Reaction score
- 5,377
- Location
- Bloemfontein
- Bike
- Kawasaki KLR 650
Upington... bietjie skuins parkering maar Shrek en Trailer is mooi uit die pad...
Bead breaker...Looking good
May I ask what the G-Clamp is for
Kan sien op verbruik ek sleep maar anders weet ek nie van hom nie.Bul trailer daai! Jy kan hom 200 ook sleep hy sal net saam kom
Weereens baie dankie aan @ROAD HOG aka Johan for the hand in getting us re hitched after the trailer uncoupled, safety chains do work.
Baie tevrede. Nie gedink petrolverbruik sou goed wees nie maar was nogal verbaas. 12.5 gemiddeld met baie wind gewees.Hoe was die Suzuki op die rit? Is jy tevrede?
Jy moet, bring vir vroulief en die kinders, dit is 'n belewenis!Lekker. Bly jul het dit geniet.
Vrek, ek moet nog die bash bywoon...
Hoe kry ek dan die bike daar?Jy moet, bring vir vroulief en die kinders, dit is 'n belewenis!
Sleep hom... ;-)Hoe kry ek dan die bike daar?
Ek het net een probleem met sleep man...Sleep hom... ;-)
Dink daar was die bash amper so veel trailers soos bikes...
Nou troll jy erg...Ek het net een probleem met sleep man...
Ek is nie gay nie
Enter your email address to join: