'n Skaap 'n bees en 'n paar takhare.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Fearless

Pack Dog
Joined
Apr 9, 2012
Messages
498
Reaction score
0
Location
Ladysmith
Bike
Kawasaki KLR 650
Sondag so 'n draaitjie gaan ry. Net ek en Crazy Biker Chick. Op met die bekende dienspad na Van Reenen. As jy vandag op die pas was dit was my uitsig. Sorry eers een van 'n dikbek Frisko want hy kon nie saam nie.
 

Attachments

  • 07092012134-001.jpg
    07092012134-001.jpg
    152.1 KB
Bokant die pas. Kyk die sneeu op die berg.
 

Attachments

  • 09092012135-001.jpg
    09092012135-001.jpg
    373.4 KB
En as jy my mooi vra vertel ek jou waar hierdie waterval in die Wilge Rivier is.
 

Attachments

  • 09092012136-001.jpg
    09092012136-001.jpg
    371.7 KB
Nog so 'n paar van die waterval.
 

Attachments

  • 09092012137-001.jpg
    09092012137-001.jpg
    362.2 KB
  • 09092012138-001.jpg
    09092012138-001.jpg
    314.2 KB
Ek het gedink Natal is groener.
Helmet hair  :imaposer:
Lekker trippie :thumleft:
 
Spectacular pics van waterval :thumleft:
 
Sy is nice. Maak selfs die hek toe.
 

Attachments

  • 09092012139-001.jpg
    09092012139-001.jpg
    387.7 KB
  • 09092012139-001.jpg
    09092012139-001.jpg
    387.7 KB
Hou selfoon was en ry bike. Mmmm miskien nie so 'n goeie idee nie.
 

Attachments

  • 09092012141-001.jpg
    09092012141-001.jpg
    225.3 KB
Nou vir die takhare 'n paar skapies en bees. Spesiaal vir die Gauteng honne wat dit net in die slaghuis sien.
 

Attachments

  • 09092012143-001.jpg
    09092012143-001.jpg
    377.6 KB
  • 09092012143-001.jpg
    09092012143-001.jpg
    377.6 KB
  • 09092012144-001.jpg
    09092012144-001.jpg
    416.7 KB
Die steak.
 

Attachments

  • 09092012145-002.jpg
    09092012145-002.jpg
    198.5 KB
  • 09092012145-002.jpg
    09092012145-002.jpg
    198.5 KB
Top