Namibia 2012..... HELP!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jul 19, 2010
Messages
2,295
Reaction score
1
Location
Phalaborwa
Bike
BMW R1200GS Adventure
More :thumleft:

Ja ek weet julle is besig en hettie lus vir my k@kkie maar help tog aub :-[ :-[ :-[

Ek is besig met die  beplanning van ons Namibia trip in September van jaar ??? So somewhere gedurende laas jaar het n Wild Dog en sy anner helfte Namibia deurkruis Suid na Noord oppie grondpaaie.....Hy het toe n great RR geskryf en sy roete was uit die boeke uit.....Ek wil hom graag kontak maar kan dit nie oppie forum opspoor nie............o! ja hulle was op n Yamaha Super Tenere :thumleft:

As iemand my meer informasie kan gee waar ek hom innie hanne kan kry sal ek dit moerse op prys stel

Thanks
HtB
 

Latest posts

Top