NAMIBIA (AS NEVER SEEN BEFORE) - ON THE ROAD AGAIN (MAPS NOW ATTACHED)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Here is our route in Namibia for those that will be interested.  Thanks to Slaaiblaar for helping me.  Attached is a file that can be opened with Mapsource.

Route from Vioolsdrift to Keetmanshoop

Dag4.jpg


From Keetmanshoop to Betta

Dag5.jpg


Betta to Solitaire included the loop over Remshoogte and Spreetshoogte

Dag6.jpg


Solitaire to Hentiesbay

Dag7.jpg


Hentiesbay to Spitskoppe

Dag9.jpg


Spitskoppe to Aba Huab (Twyfelfontein)

Dag10.jpg


Aba Huab to Khowarib

Dag11.jpg


Khowarib to Epupa Falls

Dag12.jpg


Epupa Falls to Kamanjab

Dag13.jpg


Kamanjab to Windhoek

Dag14.jpg


Windhoek to Rooidraai (Kalahari)

Dag18.jpg


Rooidraai to Warmbad

Dag20.jpg


Warmbad to Onseepkans (Nam/RSA border)

Dag21.jpg

 
Vis Arend said:
Slaaiblaar for PRESIDENT.  A huge thank you :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Dankie vir daai Mapsource file. :thumleft:
 
Great report en great commitment met die skryf en posting van die foto's.

Een van die bestes  wat ek al op ons forum raakgelees het :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Raspek aan jou Visman, maar nog meer vir Mev Vis Arend :headbang: :headbang: :headbang:
 
What a great couple. I don't think one can read stuff like in a magazine. 
 
Die mapsource file is te danke aan Slaaiblaar. :thumleft:

Thx navigator  :thumleft:

Thx  Uilspieël , I have a star pillion as ThinkMike commented, if there is such a thing like a natural pillion, my wife is one.  I have seen your planned trip to Van Zyl's pass, you go and do it and enjoy it, it will be a once in a life time experience that other can only dream about.  We have done it in a cage and it was a wonderful experience.
 
Many thanks for sharing your trip, it looked like an awesome trip.

Very inspiring.
 
What a great report.  My son and I are planning a trip through many of the same places at the end of July.  Being from the US this is super helpful.    Dankie

 
Simply awesome!! Was ook nou daar vir 6 weke en moet sê dit is by verre die natste en mooiste wat ek nog die plek gesien het. Sou wat wou gee om Kaoko / Damaraland nou te kon sien. Respek vir jou wat daai vrag met passasier deur al daai goed gekry het.
 
LeonDude said:
Thanks for the maps!  :thumleft:
  :thumleft:
wisbeemer said:
What a great report.  My son and I are planning a trip through many of the same places at the end of July.  Being from the US this is super helpful.    Dankie
Enjoy it, glad we could help, pm me any time for further info.

Lootch67 said:
Simply awesome!! Was ook nou daar vir 6 weke en moet sê dit is by verre die natste en mooiste wat ek nog die plek gesien het. Sou wat wou gee om Kaoko / Damaraland nou te kon sien. Respek vir jou wat daai vrag met passasier deur al daai goed gekry het.
:thumleft: Die noorde was great (Damaraland), as ek nie self daar was nie sou ek dit nie geglo het nie, die wereld was erg nat maar bitter mooi.
 
Fuel time. 

100_3821.jpg


Hallo VisArend. Wat noem jy hierdie spaar petrol sak en wie maak dit? Hoeveel liter, en waar kry mens hulle?
Ek kan onthou dat jy iemand geantwoord hieroor het maar kan nie die post opspoor nie.

Dankie.
 
@ Jacobsroodt

Hulle noem die ding 'n "fuel cell".  Jy kan dit kry by Bikegear.  Hier is so paar vendors op die forum wat sal kan help, soos ChrisL.  Die sak vat 7liter petrol en is opvoubaar.  Ek het net so oor die R600 betaal (as ek reg kan onthou).  Dis een van die beste beleggings wat ek gemaak het, die ding werk werklik goed.  Dit seel 100% en pak maklik weg.  Ek dink om nog een te koop om water te vervoer.

Hoop ek kon help.  Vra maar as jy nog hulp nodig het.
 
Vis Arend said:
@ Jacobsroodt

Hulle noem die ding 'n "fuel cell".  Jy kan dit kry by Bikegear.  Hier is so paar vendors op die forum wat sal kan help, soos ChrisL.  Die sak vat 7liter petrol en is opvoubaar.  Ek het net so oor die R600 betaal (as ek reg kan onthou).  Dis een van die beste beleggings wat ek gemaak het, die ding werk werklik goed.  Dit seel 100% en pak maklik weg.  Ek dink om nog een te koop om water te vervoer.

MAW: As jy water in die een het, petrol in die ander, dan drink jy die water . . .  Dan is jy en die bike "ge-petrol"  :imaposer:  :imaposer:

Jammer Louis - ek moes en kon myself nie keer nie  :mwink:

Op 'n ernstige noot - sal die water nie na rubber smaak nie??
 
Top