Namibie...die plek is NAT!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Rickus

Race Dog
Joined
Jan 16, 2009
Messages
1,671
Reaction score
8
Location
Koës
Bike
KTM 950 Adventure S
Kyk hoe lekker nat is die wereld.....my broer het die pan afgeneem van die duin af.
Gaan ons nie hierdie jaar n lekker Wilddog optrek KOES RALLY toe maak nie? Ek gaan defnitief!!!!

Gewoonlik lyk dit so....



nou lyk dit so......



 
Top