Kaunda
Pack Dog
Hallo almal, krap al geruime tyd op die website rond, maar stel nou eers bekend, eintlik van Namakwaland maar het Feb '07 Kaapstad toe getrek. Geniet die "website" baie en hoop om julle ouens en gibbes nog iewers raak te ry (of te drink!). Knyp 'n Transalp tussen my bene vas.