Nat nuut vannie Kaap

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Kaunda

Pack Dog
Joined
Mar 25, 2007
Messages
87
Reaction score
5
Location
Vredekloof, Brackenfell
Bike
BMW R1150GS
Hallo almal, krap al geruime tyd  op die website rond, maar stel nou eers bekend, eintlik van Namakwaland maar het Feb '07 Kaapstad toe getrek. Geniet die "website" baie en hoop om julle ouens en gibbes nog iewers raak te ry (of te drink!). Knyp 'n Transalp tussen my bene vas.
 

Latest posts

Top