cassiebotha
Race Dog
https://www.cassierides.co.za/newfriendsridingoldroutes.html
die homepage is www.cassierides.co.za
Ek sal al my ou raaid reports opsit op die nuwe een stuk vir stik
Sal julle asb kyk of dit oraait lyk. Ek het maar websitetjie gebou waar ek al die fotos en RR kan doen sonder om photobucket of iets te gebruik. Ek het 'n 42 inch LCD vir 'n rekenaar monitor sal julle kyk of die fotos inpas op julle monitors
Die website is virus en porn popups free
Groete
Cassei