Damps
Puppy
Hallo almal,wil my graag voorstel. Ek is Damps wat gister by julle aangesluit het :laughing4: Ek ry 'n Truimph Tiger 800XC wat ek in Desember aangeskaf het,so dit is maar nog als nuut vir my maar geniet dit baie. Vind jul site baie leersaam en funny :imaposer:
Was ek wat so gestruggle het met die vraag: What colour is greennnnn????, fok sorry ek word al grys. Dankie Hakbos dat jy my aan die site voorgestel het.
Damps
Was ek wat so gestruggle het met die vraag: What colour is greennnnn????, fok sorry ek word al grys. Dankie Hakbos dat jy my aan die site voorgestel het.
Damps