New rider

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Suzette

Puppy
Joined
Jan 28, 2009
Messages
20
Reaction score
0
Location
Western Cape
Bike
KTM 990 Adventure
Hi

My naam is Suzette en het 'n rukkie terug myself aan die forum voorgestel.  Ek wou op daardie stadium my fiets verkoop agv 'n gebrek aan ondervinding en ongegronde vrese.

Ek bly in die Strand (Wes Kaap) en het 'n KTM 990 Adventure. Ek was die naweek vir die eerste keer op 'n trip na Eendekuil wat ek ongelooflik geniet het.  Die trip was gereel deur Kawazaki Helderberg en was baie goed gereel.

Ek sal dit baie waardeer indien enige iemand wat 'n trip reel of op 'n "breakfast runs" gaan, my sal laat weet.

Ek probeer nou soveel moontlik met die fiets ry.   

My kontak besonderhede is
[email protected]
082 923 6573 

   
 
Top