New to the pack.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jul 14, 2013
Messages
9
Reaction score
0
Bike
Honda XR500
Hallo ouens en vrouens.

Ek is nuut hier, wil net gou my self voorstel aan al julle ou honne.
ek was tot maandag n trotse eienaar gewees van yamaha yz 426f. Ek het ook n '81 Xr 500 R wat ek gedeeltelik self begin restoreer het en toe later laat klaarmaak het deur mike shardelou by all offroad. Ek het van die forum gehoor by n vriend van my hy staan bekend hier as washer6. Ek het die hele thread gevolg saam hom oor die amageza, en ek voel jammer vir  al die manne wat tyd en geld ingeait het om die race tedoen, ek hoop dat die amageza se dinge uit geaort sal word dat ons in die toekoms n lekker rally kan he.
wel dia al van my kant af vir nou, lekker dag vir julle.
 
Top