PrinceVlad
Puppy
- Joined
- Oct 2, 2015
- Messages
- 25
- Reaction score
- 0
- Bike
- AJS (all models)
Hi
Ek het al n ruk terug hier aangesluit. Behalwe om bietjie met n MBX50 te speel 20 jaar terug het ek nie enige ry ondervinding nie, maar die tyd het nou gekom.
My budget is omtrent R60000 tot R70000 en ek soek n fiets waarmee ek so af en toe kan pendel werk toe, naweke bietjie speel en dan so af en toe n trippie saam met vrou kan doen.
Wat sal julle voorstel? Voorlopig het ek al gekyk na die 650 Versys, die Tenere en die NC750.
Groete
Sent from my D6603 using Tapatalk