Newby van die oos rand.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
S

Slypsteen

Guest
Hi almal. Wil net myself voorstel aan almal. Het Desember vir my n GS 800 gekoop na maande se gesmeek deur my groot vriend WPH wat ook n member hier by julle is. Sover nog nie n dag spyt nie, in teendeel geniet ek die fiets meer en meer na elke rit. Hoop om nog lekker met die manne te kan gesels op die forum. Hou die blink kant bo! 8)
 

Latest posts

Top