Bliknêrs
Race Dog
My Assault baadjie is gaar, my vriende begin al aanmerkings maak.
Ek soek n baadjie wat meer geskik vir die somer is en wil dit op my XR en op my toer bike gebruik.
Het iemand ondervinding van die Nexo om n aanbevelig te maak?