Nog a Whale...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

DeonS

Pack Dog
Joined
Oct 19, 2007
Messages
315
Reaction score
0
Location
Stutterheim
Bike
AJS (all models)
Well, also did the Whale and had a whale of a time.  ;)

Went there from East London on the direct route - 4 Speedtraps and a Gazillion stop-go's later we could wash the road dust from our throats - we being me (on a 1982 R100RT) and my mate the "bedonnerde" Irishman (on a Honda Africa Twin).

Spent Friday evening and Saturday doing the normal Rally things - drink beer, look at bikes and "praat k@k".

Some okes seem to have had a "Whale of a time"... 9am Saturday:
Whale01.jpg


The mass ride seems to have been bigger than last year, with the whole rally being bigger:
Whale02.jpg


Sunday morning we rode out towards George, took some of the roads leading up to the "seven passes road" and even rode some Gravel with the old RT!  :eek7:

After that over the Outeniqua, Oudtshoornto De Rust, where we spent almost 2 hours looking at a 1955(?) BMW R26 that being beautifully restored. Then on to Willomore and Steytlerville via that single lane cement road (only one in SA)

.... Have you noticed that I don't take many photos...  :-[

Steytlerville was quite nice, with Weavers B&B excellent - as mentioned elsewhere by Edgy - especially the steakes. Excellent company too, with Edgy and four other guys rocking up, leading to a lekker kuier! ;D

Some Steytlerville images:
The Church:
SteytlervilleChurch.jpg


DR AG Vissers huis - was this the same one as the Afrikaans writer?
SteytlervilleVisser.jpg


Just outside Steytlerville in Noorspoort, a flag for every ruler the Cape has had, from the Dutch East India Company to the present:
SteytlervilleFlags.jpg


From there through Kirkwood, Grahamstown and back to East London - 1422km for the weekend... very little gravel  :-[  R980 for fuel (eina!) while the Africa Twin used R190 less!! :mad:

But, really enjoyed the old lady:  ^-^
Gleconner.jpg

 
Wll to answer my own question above:
"A.G. Visser House

The Afrikaans poet AG Visser (1878-1929) used to live in Steytlerville where he practiced as a medical doctor from 1909. In 1913 he married a local girl, Lettie Conradie, but she died in 1920 shortly after the birth of their first child.


AG Visser
(1878-1929) "
https://www.routes.co.za/ec/steytlerville/index.html

Groetnis
 
Ou AG visser het self nie baie oud geword nie  :-\
 
Ama ride ride said:
DeonS said:
Some okes seem to have had a "Whale of a time"... 9am Saturday:
Whale01.jpg
I love rallies, thanks for the pics...



A typical blue bull supporter in his fav position after 3 beers.... :pot:

Caption for the pic "Nog net een lap dan klim ek uit, die water raak te koud!"
 
Ballies said:
Ou AG visser het self nie baie oud geword nie  :-\

Yeesh.. het nie eers opgelet nie - 51, en ek is amper daar! :eek:

Die een ding wat ek van hou van die klein dorpies is die onverwagse goed wat mens raaksien, soos in Edgy se trip report, die vanne van die stigters families van Steytlerville - nogal oulik!
https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=19243.0

Groetnis
 
mooi fiets deon, jy moet n paar blou polisie ligte op daai ene sit  ;)
 
Nice one Deon...

Hier is n gediggie deur A.G. Visser.

> >
> > > > Om te poep is nie 'n sonde nie - A G Visser
> > > >
> > > > O, gonna ek hoop dis die einde van die kerk
> > > > Ek kan nie meer sit nie my maag wil werk
> > > > Die dominee praat lank en die son sit laag
> > > > Die vreeslikste pyne kruip rond in my maag
> > > >
> > > > Eers word ek warm, en dan weer koud
> > > > Nog nooit in my lewe was ek al so benoud
> > > > Dominee,  Dominee  praat tog klaar
> > > > My rug trek krom die gort is gaar
> > > >
> > > > Dit knal en dit kraak en my derms kreun
> > > > Toe los ek 'n poep wat die gallery laat dreun
> > > > Die mense kyk om en ek bloos my bloedrooi
> > > > Die skaamste van almal was Sannie, my nooi.
> > > >
> > > > Die dominee bly stil sy oe omgedop
> > > > Die vrou agter my se hoed sit skeef op haar kop
> > > > Kort agter die hakke van die stereo klank
> > > > Volg die gemeente se reaksie op die vreeslike stank
> > > >
> > > > Party begin te hoes, en ander te proes
> > > > Ander weer waai met sakdoeke woes
> > > > My oe traan, my kop die sak
> > > > Toe kom die vrees dat ek in my broek sal kak
> > > >
> > > > Sowaar as wragtig net die volgende keer
> > > > Is dit toe presies wat moes gebeur
> > > > Ek dag dis 'n poep want die drukking is kwaai
> > > > Te laat besef ek dis 'n ander lawaai
> > > >
> > > > Geskok na die gerommel soos 'n donderstorm
> > > > Kom ek agter die poep het 'n knopperige vorm
> > > > Die dominee bly stil en gluur my aan
> > > > 'n ouderling begin woedend sy weg na my baan
> > > >
> > > > Ek spring met mening op om weg te hol
> > > > Maar word teruggetrek deur 'n tienpond drol
> > > > Die ouderling kom nader sy arms bak
> > > > Ek skrik so groot dat ek 'n groter bol kak
> > > >
> > > > My broek is nat en die pype staan wyd
> > > > so het ek my laas as kind beskyt
> > > > Die ouderling gryp my, ek kan nie beweeg
> > > > Toe maak ek vir "spite" die res op hom leeg
> > > >
> > > > Nou is hy woedend en soos 'n bees so sterk
> > > > Hy "free wheel" my kop tussen my bene uit die kerk
> > > > My sinne word dof van die walglike reuk
> > > > Die " cheek" om my kop tussen my bene te steek
> > > >
> > > > My maag is so seer, my bene die knak
> > > > Al wat ek voel is die groot bol kak
> > > > Die ouderling steun en druk aan die bol
> > > > En druk die ding amper terug in my hol
> > > >
> > > > Buite los hy my en storm na binne
> > > > Stadig herstel ek van my bedwelmde sinne
> > > > Die ding wat my sedertdien nog altyd verstom
> > > > Is hoe het ek die Sondag by die huis gekom
> > > >
> > > > Een ding het ek van kerkgang geleer
> > > > As jou maag wil werk ,  sit naby die deur
> > > > En as jou derms begin draai en jou poephol blom
> > > > Sorg dat jy vinnig by die kakhuis kom.

 
newguy said:
mooi fiets deon, jy moet n paar blou polisie ligte op daai ene sit  ;)

Jy weet hoe 'n mens se woorde soms trugkm om by jou te spook... 'n vriend het 'n '80 750 Suzuki met 'n GROOT faiting, als in swart. Ek sê al lankal vir hom hy moet die ding wit spuit, dang het hy 'n polisiebike - nou het ek wragtig een gekoop.... hy geniet dit nogal.... :ricky:
 
Nog iets snaaks, kyk na die vlae op die foto, die ou SA vlag is skoon daar is geen grassies, bossies of so wat daarop groei nie, maar kyk die nuwe SA vlag, daar groei grassies en bossies op, ek het vir lank in daardie area gewerk en dit het my altyd gevang, nou kan daar gevra word of die "nuwe sa" beter is of die ou sa net beter was? Dit is nou al vir 'n paar jaar so, maak iemand dit dalk skoon ....? Hehehe..., ja daardie masjien gewere daar in die middel van die dorp op die monument het my ook altyd intereseer. O die kerk mense wou mos nie die hotel binne die munisipale grense gehad het nie, toe word hy buite die dorpsgrens gebou. :ricky:
 
DeonDj said:
Hehehe..., ja daardie masjien gewere daar in die middel van die dorp op die monument het my ook altyd intereseer.

Daai masjiengewere op die Eerste Wêreldoorlog gedenkteken sal nie 'n week hou in Oos-Londen nie, dan is hulle by Chicks. Kyk bietjie mooi na daai foto- Die koper plate word ge"polish"!

monument.jpg


Groetnis
 
Top