Doringboom
Race Dog
Op 2 November 2008 het 3 Nederlanders vanuit Berkel-Enschot in Nederland op 2 TDM's en 'n GSA vertrek oppad na die Kaap. Hulle het Egipte op 17 November binnegegaan. Die mense wat nie 'n probleem het om Nederlands te lees nie kan hulle reis op hulle webwerf volg en ook meer lees oor die span, hulle masjiene, hulle roete, ens. :ricky:
https://www.motorenoppad.nl/
Jy kan ook hulle gasteboek teken. Ek reken hulle sal enige handige inligting en 'Wilddog' belangstelling in die algemeen grootliks verwelkom. Dalk kan van die 'Wilddogs' in die Kaap ietsie reël ter viering van hulle aankoms daar