Nog n vespa 150 px oppad na nuwe lewe

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

spoedvraat

Pack Dog
Joined
Aug 23, 2010
Messages
116
Reaction score
0
Location
Paarl
Bike
BMW R1200GS
;D Nou ja ek het ook besluit om die een te restoreer. my dogter raak volgende jaar Junie
16 en sy wou graag n regte vespa he en nou ja . Ek sal n paar idees wil by mekaar gooi en sien
wat daar uitkom. Ek wil eerstens weet of ek hom kan laat sandblast of sal dit n probleem wees.
Dan is daar n paar goed wat skort soos  op die fotos te sien .
laat hoor van julle.
 

Attachments

  • vespa rooi3.JPG
    vespa rooi3.JPG
    29.3 KB · Views: 171
  • vespa rooi.JPG
    vespa rooi.JPG
    28.1 KB · Views: 170
  • vespa rooi 2.JPG
    vespa rooi 2.JPG
    25.7 KB · Views: 169
Top