Nog skoolgeld - etter

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

VaalBaas

Grey Hound
WD Supporter
Joined
Oct 24, 2012
Messages
7,700
Reaction score
641
Location
Gouda
Bike
BMW R1200GS HP2
Kom ek begin met die goeie nuus. Het so tyd 2 weke terug vir die klong ook 'n kwaadbike gekoop en verlede Saterdag hom so bietjie gecoach. Omdat hy al die lorrie en bakkie kan ry het dit redelik maklik gegaan en gou-gou het hy die bike aan die gang.

Saterdagmiddag is hy mos lekker opgewonde om weer te gaan ry, maar ek wil eers die tailtidy opsit en die agterremskoene vervang. Dit gedoen gaan ons lekker speel in die modder, red 'n pel se kalf en kom sopnat by die huis.

Hy is mos nou n groot man - so ek was my Hp en hy doen die quads - is mos wwarvoor ons hulle grootmaak ;D

Fotos

Sy quad
Die geredte kalf
Die blink skoon Hp en die mannetjie besig daar agter
 

Attachments

  • WP_000345.jpg
    WP_000345.jpg
    74.4 KB
  • WP_000347.jpg
    WP_000347.jpg
    71.8 KB
  • WP_000348.jpg
    WP_000348.jpg
    76.9 KB

Latest posts

Top