Nog'n newbie sonder 'n bike - bosbefok

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bosbefok

Puppy
Joined
Aug 21, 2007
Messages
14
Reaction score
0
Location
Durbanville
Bike
BMW R1150GS Adventure
Nou ja, my groot vrind Surf het my die forum link gestuur en my bitter jaloers gemaak op sy blink 1150gsa.Ek beluit toe daai dag om op die site te kuier en te sien wat hierdie forum behels wat hy so van praat en nooi myself toe ook na 'n paar vrydag drinks om die gesigte te sien. Lyk na gawe manne so ek dink 'n vroee kersgeskenk(bike) is 'n goeie idee.Ek het nou die naweek vet pret saam met surf,straatvalk en yellowfever gehad oppad Vredendal toe.Amper my gat gesien op die grondpad met 'n gehuurde 650 gs(dit kon duur gewees het!!!).DAnkie vir surf se wyshied- stand up look up open up, dan trek hy homself mooi reguit. Die 650 is bietjie lig vir my 125kg so 'n 1200 is seker die regte een vir my.Enigiemand met voorstelle?fotos van te koop fietse?
bosbefok bly om julle te leer ken.
 
Top