Noneking and Dwerg’s reunion ride.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Fizzy drinks and NikNaks at Hasiesvlei


7ED5D711-AB43-450F-B0D2-282A7609CF35.jpeg
 
Dankie Kobus!
Daar leer ek ook nou iets!
Interessant genoeg net buite Van Wyksdorp is n road sign wat jy sien as jy vanaf Calitzdorp kom wat Ladismith regs aandui, maar die Ladysmith is die KZN spelling op die sign.
 
Ek ry ook lekker saam. Wat 'n voorreg om saam met jou broer te kan ry. Kan nie wag vd res nie.
 
Top