Nou is hy ingeloop!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Roela

Race Dog
Joined
Feb 13, 2010
Messages
2,017
Reaction score
0
Location
Wes Kaap
Bike
KTM 990 Adventure
Jis Dawgs
Bike het sopas die half eeu merk geslaan. Nou is hy lekker los en loop al beter.
Het hom op 18 000 by Danie Kat gekoop en nog nie tikkie kak gehad nie. Ag die ou fuelfiltertjie en het al aan agter shock laat werk. Dis in my oë niks in vergelyking met die plesier en kopskoonmaak wat ek uit hom kry nie.
Ek ry hom dat hy kak, dis waarvoor hy gemaak is. Het vandag 'n Mitas agter en Scorpio voor laat opsit, sommer so verjaarsdag bederfie!

Bysteek003.jpg


 
Top