Luiperd
Pack Dog
Groete aan al die dogs hier, eks nuut aangesluit hier by julle en dit lyk awsome!!!!! Ek ry n beemer 650 DAKAR, ma is op die uitkyk vir iets groter.
Wil net gou vir "VINGER" groet wat my van wild dogs vertel het die naweek HOWZIT....
Wil net gou vir "VINGER" groet wat my van wild dogs vertel het die naweek HOWZIT....