Nuwe hond in die hok.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Apr 14, 2011
Messages
1,735
Reaction score
140
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS Adventure
Aangename kennis,Stan hier, wat n lekker site om te lees (aangesien ek nie TV kyk nie )
Het nou die dag deur die 'KLRclan' site op julle afgekom toe daar n KLR te koop was vir R30 000 (Eish)
Op die oomblik ry ek n Z1000 LTD,maar behoort in die volgende twee weke n 'KLR Wanted' advertensie hier by julle op te sit,daarna wil ek daai Karoo gaan platter ry.
Tans is ek woonagtig in Pretoria.
Groete.
 
Top