Nuwe lid..

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

rooisand

Pack Dog
Joined
Sep 28, 2008
Messages
358
Reaction score
0
Location
Noord-Kaap
Bike
BMW F650GS / Dakar
Hallo almal, ek is nuut op julle forum en dink dit is 'n goeie site!!! Het nie huiglik 'n fiete nie maar wil graag 'n 650cc of soortgelyk koop. Dink aan G650Xcountry, klr650 XT660? Hoofsaaklik vir adv riding. Enige raad sal wardeer word. Baie dankie
 
Top