Nuwe lid

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

lambrecht

Pack Dog
Joined
Sep 11, 2010
Messages
382
Reaction score
0
Location
Bloemfontein
Bike
BMW F800GS
Dagsê aan alle Wilddogs

Ek wil myself net graag voorstel aan die pack! Bly in Bloemfontein, streeptrekker van beroep- ry dual fiets om van die boubedryf se geit ontslae te raak. Die HP2 verrig wondere as dit by die ontslae raak kom!!! Dit is uit en uit 'n fiets ontwerp deur freaks vir freaks. Het begin met 'n 1150, en doen die dirt sederdien- wie wil net op teer ry? Elke keer wat ek die forum besoek ontdek ek nuwighede- 'n nuwe wêreld is ontdek- die wereld van adventure riding!
Dankie, sien uit na more!

Lambrecht
 
Top