Nuwe toertjies

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bokveld

Race Dog
Joined
Aug 16, 2012
Messages
1,049
Reaction score
55
Bike
BMW F650GS / Dakar
    Ou honde leer nie nuwe toertjies nie.Toe probeer ek maar eers die toertjies,maar die Wild Dog besigheid staan my nie aan nie.Hulle lyk vir my te rof en ek jag nie in n trop nie.Gaan loer darem wat gaan by die Thumper Bash aan en kom daar tot ander insigte:Jy hoef nie saam met die trop te jag nie en hulle is gladnie so rof soos ek gedink het nie.n Slim seun met die naam van Jan,dink toe sommer my n forumnaam daar uit.Ek bly in Montagu en sien uit daarna om my vangste saam met die ander honde uitmekaar te skeur.
 
Top