Nuweling afie Kaap

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Africa_Sam

Pack Dog
Joined
Apr 20, 2015
Messages
100
Reaction score
2
Bike
BMW R1200GS Adventure
Jammer dat ek nou eers gesig wys want ek is al ‘n maand of twee doenig op die Wilddog site. My naam is Sam. Ek is van Durbanville – Wes-Kaap.

Ek het vir my 4 maande terug ‘n 2009 1200GSA aangeskaf nadat ek vir 14 jaar glad nie op ‘n fiets was nie. Ek stoei maar om aan die fiets se groote gewoond te raak.
 
Top