nuweling in die pak

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Sep 21, 2012
Messages
32
Reaction score
0
Location
Brackenfell
Bike
AJS (all models)
Dagse!
Ek's al 'n tyd geregistreer op die site, maar het nog nie myself voorgestel nie.
Bedags hou ek my besig met rekenaars, maar saans droom ek groot drome oor bike avonture!
Die feit dat ek "Long Way Round" en "Long Way Down" seker al 10 keer gekyk het help nie veel nie!
Hopelik kan ek binnekort vir my 'n ysterperd aanskaf en 'n paar avonture aanpak.
Baie dankie vir al die Wille Honde- Die forum is sover vir my 'n 'steep learning curve' wat ek baie geniet!
 

Latest posts

Top