NW Braai 2013 - Venterskroon/Parys

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

laurika

Grey Hound
Joined
Dec 17, 2008
Messages
6,306
Reaction score
1
Location
Fairland
Bike
Yamaha XT660
Thanks to Zar, we had another successful braai this year. It was held at Vaalbos camp, on the banks of the Vaal river. It was cold, but then , we knew it would  be.  Attendance was good...about 40 people arrived for a braai, and 25 stayed over for the night.

it was cold...we had large fires, thanks to tweets, the Anc who supplied large stumps, and RassieGS who arranged it all..
we had great braai packs, ample liquor and ice, all delivered by the Imperial Hotel owner Nico. Again, thanks RassieGS....
we had great breakfast on sunday, thanks to Cave girl, who also supplied the only kettle for everyone' coffee.

I personally met quite a few people and hope to see them all again at the North West bash....

thanks to all who added to the athmosphere....it was wonderful!

lastly thank you to Andre, the owner of Vaalbos kamp, who supplied it for free to us. the camp is for sale, if anyone is interested, pm me and ill forward the details to you also....very tempting...

Attachments

  • nw braai 2013.jpg
    nw braai 2013.jpg
    77.7 KB
  • nw braai 20131.jpg
    nw braai 20131.jpg
    83 KB
  • nw braai 20132.jpg
    nw braai 20132.jpg
    200.2 KB
  • nw braai 20133.jpg
    nw braai 20133.jpg
    104 KB
  • nw braai 20134.jpg
    nw braai 20134.jpg
    171.7 KB
  • nw braai 20135.jpg
    nw braai 20135.jpg
    142.3 KB
  • nw braai 20136.jpg
    nw braai 20136.jpg
    149.6 KB
My internet is so slow..it times out! Will post the rest a bit later. Sorry!
 
Attachments

  • nw braai 20137.jpg
    nw braai 20137.jpg
    168.4 KB
  • nw braai 20138.jpg
    nw braai 20138.jpg
    149.3 KB
  • nw braai 20139.jpg
    nw braai 20139.jpg
    170.3 KB
  • nw braai 201311.jpg
    nw braai 201311.jpg
    108.9 KB
  • nw braai 201312.jpg
    nw braai 201312.jpg
    161.1 KB
  • nw braai 201313.jpg
    nw braai 201313.jpg
    114.9 KB
woody1 said:
Double or triple ?  Sy is seker nog bietjie GEDRINK  :imaposer:
sheesh, I post them, then the thing hangs...then I post again...they still hang....and now it sommer posts everything that was hanging...my apologies...what a mess...
 
Nah - that's not Herminator - it's ClimbingTurtle & Mrs...  :biggrin:

What a lekker time was had! Lekker gelag, lekker gekuier, en lekker gery - soentoe & terug!

Thanks RassieGS, Laurika & ZAR as the instigators & everyone else for making it such a lekker weekend!
 
Attachments

  • nw braai 20137.jpg
    nw braai 20137.jpg
    168.4 KB
And I am glad you put tags on the pics - I forget names after a beer or 2. Or three.....  :thumleft:

I will see what pics I have later....
 
Het ek Getrou toe ek daar was?  :eek:
Laurika die foto van die ou en die kort dame met die pink top is nie ek nie :)
 
ClimbingTurtle said:
Herminator said:
Het ek Getrou toe ek daar was?  :eek:
Laurika die foto van die ou en die kort dame met die pink top is nie ek nie :)

Dis eke & die direkteur van geld-sake....  :biggrin:
ja ja.....geen wonder hy het my nooit geantwoord as ek hom Herman noem nie....jammer hoor? ek is netso vrotsig met name soos meeste....ek gaan dit nie nou verander nie....as ek jou in die toekoms herman noem, sal jy weet dis eintlik JY! :thumleft: (bleddie twee name per persoon is genoeg om enige girl te confoes.....)
 
--------------------------------------------------------------------------------

Het ek Getrou toe ek daar was?  
Laurika die foto van die ou en die kort dame met die pink top is nie ek nie

Wat by die NW Braai gebeur BLY by die NW Braai...... behalwe die donderse gesnorkery !!
 
laurika said:

En ek dog jy wil net met Herman praat, en nie met my nie....  :imaposer:

En van snork luister kan ek lesse gee - daar was 'n tag-team in ons bungalow.....  :peepwall:
 
die gesnork was nogal iets...snaaks dat die ou wat die meeste ontsteld was oor die snorkery in ons hut....himself n taamlike oordentlike snorkie besit....goddanki vir my earplugs....ek dink by die NW bash moet dit n prezzie wees vir almal wat bywoon.... :pot:
 
Aai ai ek hoes lekr besig om ernstig siek te raak  :'(

ma dit was moerse lekr al het ek 3uure gevat om daar uit te kom met Blouhond
 
woody1 said:
 
--------------------------------------------------------------------------------

Het ek Getrou toe ek daar was?  
Laurika die foto van die ou en die kort dame met die pink top is nie ek nie

Wat by die NW Braai gebeur BLY by die NW Braai...... behalwe die donderse gesnorkery !!
watch it houtman
 
Touchy.    :peepwall:.. iemand voel dalk bietjie skuldig.

Moenie worry nie Joupa... Vrydag aand was jy en Zetman 'REDELIK' rustig.... maar Saterdag aand was 'n ander storie.  :imaposer:
 
woody1 said:
Touchy.    :peepwall:.. iemand voel dalk bietjie skuldig.

Moenie worry nie Joupa... Vrydag aand was jy en Zetman 'REDELIK' rustig.... maar Saterdag aand was 'n ander storie.  :imaposer:
ekke wassie da saterdagaand nie ,ekke hy het gaslaap. :biggrin:
 
Top