NW Braai 2013 - Venterskroon/Parys

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Herminator said:
Het ek Getrou toe ek daar was?  :eek:
Laurika die foto van die ou en die kort dame met die pink top is nie ek nie :)

Verseker is jy nie. Jy is baie leliker!!  >:D    :imaposer:

:peepwall:
 
Jou gat man, Ek is al deur n haarkapper gese ek lyk soos Heinz Winkler.  :thumleft:
 
Toe ek geboek het vra ek nogal of daar vir die newbie's 'n soort van ontgroening is - soos kamp staaldraad - NEE was die antwoord.

Maar toe ek arriveer en ek sien die !! toe dink ek julle lieg vir my

en toe voel ek regtig soos 'n bees wat slagpale toe gelei word

MAAR toe ek eers settle toe sien ek nee julle is lekker mense en toe kuier ek lekker - Nico + Cobie = Nicobie

Nuwe patent om wors te braai op vuur wat te warm is.

Sleeping quarters for the officers

En wat het ons hier ??

Wie luister na die toespraak ?

Nog iets van die rivier onder by die hawe.

Baie dankie julle ouens.
Het die braai en kuier baie geniet.
Nicobie
 
Moerse dankie vir julle almal wat die geleendheid saam ons geniet het. Altyd lekker on nuwe gesigte te sien en ontmoet.

Thanks to all that made this occasion such a success. one thing for sure, Die NW Honne kan maar a braai bou  ;D
 
I am green!!! (with envy!) Looks like you had a ton of fun?
Maybe by next year I would have learnt to read a calendar and understand what all those numbers mean.
:confused4: :confused4: :confused4:
 
Sidpitt said:

Next year?

Nee wat. ZAR sal nog 'n braai die jaar inpas, hy noem dit die NW Bash
 
Sharingroads said:

Is ek dof of wat? Ek doen 'n search vir NW Bash en kry niks..... Wat mis ek....? Wie kan vir my die link na die fred stuur asb.... Ek sukkel....
 
ClimbingTurtle said:

Jy is bietjie haastig. Nog geen thread nie, maar ZAR reel die Bash nog vir later die jaar, so Sidpitt kan kom kuier saam met ons.
 
Sjoe - daar voel el alreeds slimmer - het die fred nie gemis nie..... Dankie!!  :thumleft:
 
Daai ZAR outjie soek gewoonik 'n plek met SAND net by die kamp....dan sit hulle met kameras en wag om te lag.
 
woody1 said:

:laughing7:  Vra maar vir Dorsland.  >:D
 
ZAR said:

Oom ZAR, nou wanner is die volgende NW. Braai.  wat van by Baberspan se kampeer-plek langs die hotel. Kom nou oubaas se honne.
 
Loop tel 'n paar tande... ons kannie heeldag braai en kuier nie... kommaan WERK bietjie  :imaposer:
 
Joupa said:

Nee man, dit is bietjie naby aan my. Dan moet ek weer alles self doen.  :pot:
 
kabous,gaan kap n bieki hout virri volgende braai
 
:pot:

:pot: :pot:
 
Top