Oasis pig spit weekend

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Andy660 said:
tgg said:
you better hide your daughter away, my kid had a keen interest ;)
Very cool at Oasis as always.
Tgg , you seun was meeste van die nag oorals met die flitz met my dogter , ook , maar ek het hom dop gehou !

Came back in the morning to settle my bill and you had all left already !

Thanks to all the WD for the good  company

Was good seeing you again, just to little time to chat. Yes he was spoiled , a blond and a brunette, could not make up his mind, Never knew he could speak english that well :imaposer:
 
Dié pypkar was maar swaar op petrol en die Leë kannetjies is sommer onder die sitplek ingedruk.
 

Attachments

  • Oasis Pig Spit 2013 018.JPG
    Oasis Pig Spit 2013 018.JPG
    321.7 KB
  • Oasis Pig Spit 2013 017.JPG
    Oasis Pig Spit 2013 017.JPG
    475.8 KB
Dis tyd vir die manne om weer huiswaarts te rol terwyl Gerrit  kry wat hy verdien. Soos altyd het jy ons stoutste verwagtinge oortref Gerrit, knap gedaan!
 

Attachments

  • Oasis Pig Spit 2013 023.JPG
    Oasis Pig Spit 2013 023.JPG
    408.8 KB
Vroegoggend landskap vanaf net onderkant die kampplek.
 

Attachments

  • Oasis Pig Spit 2013 027.JPG
    Oasis Pig Spit 2013 027.JPG
    280 KB
Dis vir my altyd lekker om ander Transalps te sien.
 

Attachments

  • Oasis Pig Spit 2013 030.JPG
    Oasis Pig Spit 2013 030.JPG
    434.2 KB
  • Oasis Pig Spit 2013 031.JPG
    Oasis Pig Spit 2013 031.JPG
    356.6 KB
Blinkes en sy vrou by Fenderbender en Louwtjie  en...Mapsource...?   help dan sit ek dit in
 

Attachments

  • Oasis Pig Spit 2013 033.JPG
    Oasis Pig Spit 2013 033.JPG
    391.1 KB
Daar het soveel vark oorgebly dat dit die Sondagoggend die Bacon vervang het op die ontbyt borde. Ek was nog nooit ’n spitbraai-entoesias nie maar dié varkie was uit die boonste rakke. Goed gedoen Mnr. die Chef!
 

Attachments

  • Oasis Pig Spit 2013 034.JPG
    Oasis Pig Spit 2013 034.JPG
    322.7 KB
Ek ,Peter en Iwan het al lank terug ontmoet maar was nooit bewus van die forum karakters nie. Groot was my verbasing om hulle, dis nou Goose en Pokkel, hier raak te loop. Dit was goed om julle weer te sien en ek’s bly jy kom terug SA toe Goose.
 

Attachments

  • Oasis Pig Spit 2013 035.JPG
    Oasis Pig Spit 2013 035.JPG
    358.4 KB
Gwild om die berugte haarnaaldbog-draai tussen Mount Ceder en die Oasis.
 

Attachments

  • Oasis Pig Spit 2013 040.JPG
    Oasis Pig Spit 2013 040.JPG
    468.7 KB
Hier ry hulle weer verby ’n diep klofie verder aan.
 

Attachments

  • Oasis Pig Spit 2013 041.JPG
    Oasis Pig Spit 2013 041.JPG
    420.4 KB
Aan die begin van die Katbakkiespad staan die stuk water.
 

Attachments

  • Oasis Pig Spit 2013 043.JPG
    Oasis Pig Spit 2013 043.JPG
    281.6 KB
Die volgende drie foto’s dien as bewys van die feit dat BMW-ryers wel groet.
 

Attachments

  • Oasis Pig Spit 2013 045.JPG
    Oasis Pig Spit 2013 045.JPG
    351.9 KB
  • Oasis Pig Spit 2013 046.JPG
    Oasis Pig Spit 2013 046.JPG
    418.8 KB
  • Oasis Pig Spit 2013 047.JPG
    Oasis Pig Spit 2013 047.JPG
    407.2 KB
In die grot net bo-kant Skittery kloof.
 

Attachments

  • Oasis Pig Spit 2013 050.JPG
    Oasis Pig Spit 2013 050.JPG
    272.2 KB
By die Tankwa Padstal geniet ons vir oulaas die gasvryheid van Hein en Susan hulle, voordat ons met groeiende heimwee moet huis toe ry.
 

Attachments

  • Oasis Pig Spit 2013 052.JPG
    Oasis Pig Spit 2013 052.JPG
    328.1 KB
Hier is 'n paar foto's wat ek geneem het.

Storie is in die foto se naam

Dankie weer almal vir 'n baie lekker kuier.

 

Attachments

  • southappies.JPG
    southappies.JPG
    245.2 KB
  • die-drie-klein-varkies-wag-vir-die-wolwe.JPG
    die-drie-klein-varkies-wag-vir-die-wolwe.JPG
    247.8 KB
  • louwtjie-se-tafelkatel.JPG
    louwtjie-se-tafelkatel.JPG
    101.9 KB
  • Tussen-drie-en-vier-in-die-oggend.JPG
    Tussen-drie-en-vier-in-die-oggend.JPG
    140.5 KB
  • Mapsource-word-soos-gewoonlik-aan-die-brand-gesleep.JPG
    Mapsource-word-soos-gewoonlik-aan-die-brand-gesleep.JPG
    291.1 KB
skuld nog vir flatout n onverskoning oor my kwytraak stuk van n onderwyser, sorry , maar ek was effens stout op skool en die rottange wonde was diep
 
Is glad nie bewus van jou oortreding nie, wonder hoekom nie.......?  :drunken_smilie:
 
ai al weer oortreding, ek dink ek het na jou verwys as n karnallie se onderwyser of was dit nou kwasak se onderwyser :eek:

wil graag eintlik weet hoe  weskus se onderwysers met hom gesukkel het. hy moes nogals n handvol op skool gewees het .
 
Flatout said:
Dié pypkar was maar swaar op petrol en die Leë kannetjies is sommer onder die sitplek ingedruk.
Daai is die vorige 3 trips se blikkies man, en dis deel van 'n recycle projek wat hulle by die skole hou, ons stop oral en tel die goed op, jis julle klomp darem  :deal: :peepwall:
 
Top