@Dwerg , ek hoor Canzius het die naweek 'n slegte val gehad. Die storie wat ek hoor is dat hy tans in ICU is?? Enige update?? Sterkte vir julle familie....