lj111
Race Dog
Lem said:lj111 said:Lem said:twee great bikes vir hierdie taak :thumleft:
hoe kom n mens op daai roete? waarheen ry jy as jy uit Wuppertahl uit ry?
Baie maklik. Van Wupperthal ry jy Biedouw Vallei toe, draai regs in Biedouw Vallei in. So 800m-1000m af in daai pad, daar is dan n plaas hek regs van die pad. Jy gaan daar indraai, en dit is hoe ons hom gery het :thumleft:
cool thanks!
So ek neem aan jy ry oor Kousbergpas en Hoek se Berg? Of is die afdraai na Biedouw Valley tussen die twee of dus net anderkant?
Dit is die afdraai wat jy vat na SA Willehond en Enjo Nature farm. Hoop dit help :thumleft: